Loading Events
This event has passed.

The Ridges Merino’s & Gasverkopers Produksieveiling vind plaas op Donderdag die 19de Augustus 2020 om 11h00 te Brakfontein, Somerset-Oos.

Gebalenseerde en produksiewe Merino’s

Roete:

Ry 7 km op die R63 vanaf Somerset-Oos na Pearston en draai links. Volg grondpad vir 19.5 km en draai links. Ry 5.4 km en draai links in by plaas.

Aanbod:

40  Merino Ramme

800 Ooie:

  • 250 x VB.Slyt ooie – Dragtig (8 maande wol)
  • 300 x Ou Ooie
  • 150 x 2T Ooie – Dragtig (8 maande wol)
  • 100 x Slagooie
  • 500 x Slaglammers

1300 Angora’s:

  • 500 x VB Kapaters (2 maande haar)
  • 500 x Kapater Boklammers (2 maande haar)
  • 300 x 2T/6T Droë Ooie

85 Beeste:

  • 30 x Speen Kalwers (Beefmaster X)
  • 35 x Dragtige Bonsmara Koeie
  • 20 x Bonsmara Verse

Enquires:

Johannes de Jager (House of Fibre): 063 688 8949

Francois Jordaan Snr (Teler): 073 294 5870

Francois Jordaan (Teler): 078 487 8928

Julian Jordaan (Teler): 060 497 2023

Jeanne de Villiers (Studcor Teler): 082 803 1279

Jakkie Nel (Studcore Teler): 082 845 6901

Klik hier om die veilingspamflet te besigtig