COMMENTS / AANMERKING:

The first mohair sale of the winter 2020 sale kicked off with a mixed bag of results. There was a marked improvement in the finer microns (31 micron and finer), but very limited demand for the stronger mohair. A characteristic of this sale was the substantial better demand for the clips that are already certified RMS sustainable. All the adult mohair in these clips were sold and at good prices, while the non-RMS clips sold virtually no adults. The best price of the day for a 25-micron winter kid also went to an RMS-sustainable bale. This bale was presented by Jakkie Nel of Somerset East and sold at R560.00/kg. The only better price was for a 22-micron summer kid at R562.00/kg! There was also a lot of seed contaminated lots offered. There was no demand for these lots. Fortunately, The House of Fibre has access to a machine that mechanically remove seed from mohair. The trials look very promising.  The House of Fibre will withdraw these not sold seed lots and prepare them for reoffering. The next sale will be substantially bigger offering and will be sold in Port Elizabeth on the 8th of September 2020.

This report was compiled by Pierre van der Vyver, General Manager: The House of Fibre.

Die eerste sybokhaarveiling van die 2020 winter verkoopsseisoen het gemengde resultate opgelewer. Die fyner gedeelte (31 mikron en fyner) het goed verkoop en het selfs verbeter in prys op sekere mikrons in vergelyking met die laaste somer veiling. Die sterker gedeelte het bykans geen aanvraag gehad nie. ‘n Kenmerk van die veiling was dat die volhoubare skeersels wat alreeds RMS-gesertifiseerd is, het aansienlike premies geniet. Al die RMS-skeersels se grootbokkomponent het byvoorbeeld ook goed verkoop in teenstelling met die ander skeersels waar grootbokhaar gesukkel het. Die beste prys van die dag vir winter kleinbokkiehaar het ook aan ‘n RMS gesertifiseerde skeersel gegaan teen R560.00/kg. Jakkie Nel van Somerset-Oos het die baal verkoop. Al beter prys was R562.00/kg vir ‘n baal somer kleinbokkiehaar van 22 mikron. Daar was ook ‘n groot hoeveelheid saad besmette haar aangebied wat geen belangstelling geniet het nie. The House of Fibre het gelukkig toegang gekry tot ‘n masjien wat grassaad meganies verwyder. Die toetse wat gedoen is lyk baie bemoedigend. The House of Fibre gaan die saad lotte wat nie verkoop het nie onttrek, behandel en dan weer aanbied. Die volgende veiling gaan aansienlik groter wees  en word op 8 September 2020 in Port Elizabeth aangebied.

Hierdie verslag is saamgestel deur Pierre van der Vyver, Algemene Bestuurder: The House of Fibre.

 

INDICATOR PRICE MOVEMENT / MARKAANWYSER

 

KIDS: R 466. 74 ( 0 %)
YOUNG GOATS: R 223.07( 0 %)
ADULTS: R 184.86 ( -2 %)
AVERAGE: R 229 . 17 ( -1 %)

 

LOT REPRESENTATION / LOT VERKOPE

 

OFFERED: 326
SOLD:252
CLEARED: 77.3%

 

MICRON PRICE MOVEMENT / MIKRON PRYSBEWEGING

 

24/5 MIC: R 530.00
26/7 MIC: R 470. 00
28/9 MIC: R 265. 00
30/1 MIC: R 220. 00
32/3 MIC: R 188. 00
34/5/6 MIC : R 180. 00
37/8 MIC: R 175. 00

 

BEST PRICES / HOOGSTE PRYSE

 

23-27µ Winter Kids /  Kleinbokke:

 

PJ Nel, Somerset- East / Oos:R 560,00/kg
The House of Fibre Binning:R 560,00/kg
The House of Fibre Binning:R 550,00/kg
The House of Fibre Binning:R 545,00/kg
PJ Nel, Somerset- East / Oos:R 543,00/kg

 

Winter Kids Average Price Value / Gemiddelde prys waarde van  Kleinbokke: R523 .00 /kg

 

28-34µ Winter Young Goats /  Jongbokke:

 

JL Moolman, Somerset- East / Oos:R 280,00 /kg
B Weyer- Henderson, Somerset- East / Oos:R 265,00 /kg
Kareekrans Boerdery, Somerset- East / Oos:R 264,00 /kg
The House of Fibre Binning:R 258,00 /kg
The House of Fibre Binning:R 250,00 /kg

 

Winter Young Goats Average Price Value / Gemiddelde prys waarde van Jongbokke: R 242 .00 /kg

 

30-40µ  Adult Goats /  Grootbokke:

 

G Dos Santos, Jansenville:R 246,00/kg
B Weyer- Henderson, Somerset- East/Oos :R 246,00/kg
JL Moolman, Somerset- East / Oos :R 230,00/kg
Longacres Cc, Graaf- Reinet :R215,00/kg
HW Troskie, Somerset- East /Oos :R 204,00/kg

 

Adult Goats Average Price Value / Gemiddelde prys waarde van Grootbokke: R 207 .00 /kg