x
mohair auction live stream

Thank you for joining our House of Fibre Mohair auction.
Please login below to follow the stream and joinin the discussion.

show
Please enter the password
login to watch

Email us to request a password

prevBack

The Effects of Lockdown - House of Fibre

25 March 2020

Interior of a large warehouse filled with rows of bags filled with wool cuttings.

Kind Regards, The House of Fibre Management

Dear House of Fibre client, The current turmoil around the Coronavirus left no business unscathed. This situation is unfortunate, but nobodies' fault. The solution is to adhere to the action taken and to help each other. The following decisions were taken after careful deliberation:

  1. Shearing teams are withdrawn and sent home with immediate effect till the 16thof April 2020. The shearing program will commence after that.
  2. The House of Fibre warehouse in Patterson road will be closed from the 27thof March till the 16th of April. No mohair will be received in this period. The BKB warehouse will also be closed for House of Fibre wool receipts, the same period.
  3. The mohair sale of the 7thof April is postponed to 28 April 2020.
  4. The next mohair sale after that one is on the 12thof May. The intake will close on the 20th of April.
  5. The last mohair sale of this summer selling season is on the 9thof June 2020. The intake will close on the 18th of May. (All this on condition that the lockdown is not extended in South Africa and Europe. SAWAMBA and the Brokers Association will keep farmers informed if conditions change.)
  6. All wool sales are cancelled until the upliftment of the lockdown period.
  7. No field services, including livestock transactions, will be allowed in this lockdown period.
  8. Advance payments on clips can still be negotiated.
  9. All House of Fibre personnel, including field officers and warehouse personnel, will be available on their cell phones during the lockdown period to assist clients.
  10. House of Fibre will advise all farmers to weigh all mohair and wool on the farms that can not be delivered in this lockdown period. If something happens to the mohair and wool, there must be amble prove of what was in the shed on the farm. Please secure the fibre properly.
  11. The RMS (responsible mohair standards) system was officially launched worldwide on 16 March. The promotional action of Mohair South Africa (information meetings) are put on hold because of the lockdown. Personnel from Mohair South Africa will, however, contact mohair farmers to inform them of the latest information. The current CSM value system that was run by Mohair South Africa will come to an end with the last sale in June 2020. From the start of the new selling season in August, RMS will be the only sustainable qualification available. Although not compulsory, The House of Fibre strongly recommends farmers to participate. Contact your field officer to arrange an official to visit the farm as quickly as possible after the lockdown. If farmers already qualified for the RWS (responsible wool standards) system, it is not necessary for a second assessment, the farmer will automatically qualify for RMS.

The BKB trading branches are remaining open during the total lockdown. They also stock new mohair/wool packs with THE HOUSE OF FIBRE logo. Just ask for House of Fibre packs. White nylon bags with just the mohair industry logo on will be available soon in the BKB trading branches.

For any further information please don't hesitate to contact our field officers in your area/region: Cassie Carstens | 063 690 6663 Gary Willows | 063 688 8977 Hardie Van der Heever  | 066 056 8761 Johan Botes | 063 688 8973 Johannes De Jager | 063 688 8949 Roche Jongkind | 066 056 9523 Preston Peters, Financial Services | 066 057 1535 / preston.peters@house-of-fibre.co.za

See the full letter Here

Beste HOUSE OF FIBRE klient,

Die bestuur by The House of Fibre sê vir u weereens baie dankie vir die verstaan en ondersteuning oor die afgelope paar weke. Gelukkig het ons met dié skrywe darem 'n bietjie meer goeie nuus. Die wolafdeling het verlede week sy eerste elektroniese veiling suksesvol aangebied en afgehandel. Na onderhandelings met SAWAMBA is daar ook besluit om die sybokhaarveilings te hervat op 19 Mei 2020. Slegs die eerste helfte (eweredige lotnommers) van katalogus B11/19 sal aangebied word. Katalogus B11/19 is die katalogus wat oorspronklik op 7 April aangebied sou word. Die tweede helfte van die katalogus (oneweredige lotte) sal dan 2 weke later op 2 Junie aangebied word.

The House of Fibre sal na elke veiling (1 week later) die veiling afreken. Die besluit is geneem deur die bestuurspan van The House of Fibre omrede die veiling 'n groot aanbieding met 'n klomp hoë kwaliteit skeersels is. Ons glo dat dit onverantwoordelik sou wees om met so 'n groot aanbieding af te skop in sulke onsekere tye. Die ander makelaars en kopers het met ons saamgestem.

Daar sal slegs 2 verdere veilings aangebied word na katalogus B11/19. Die een (B12/19) sal op 15 Junie (die 16de is 'n publieke vakansiedag) aangebied word en die laaste veiling van die huidige somer verkoopsseisoen sal op 30 Junie (B13/19) aangebied word. B12/19 sal oop wees vir ontvangste vanaf 5 tot 8 Mei. (Ons verwag 'n redelike invloei van bokhaar in die eerste week en wil nie dadelik weer met 'n te groot katalogus opgeskeep sit nie.) Volgens 'n bedryfsooreenkoms sal inname deur alle makelaars beperk word tot 'n maksimum van 150 000kg en daarna sal veiling gesluit word. B13/19 sal dan oop bly vir ontvangste vanaf 11 Mei tot 22 Mei. Daar gaan dus bykans geen afseisoen wees nie. Sybokhaar wat na die 22 Mei arriveer sal voorberei word vir die eerste winter veiling wat sal afskop op 18 Augustus 2020.

Die rekenmeester van The House of Fibre, Preston Peters, het suksesvol die toeloop in aanvraag van voorskotte gehanteer in die tydperk. Ons is bly dat ons dmv die funksie ook ons medeboer kon help. Die tegniese veldbeamptes is ook weer tot u beskikking. Onthou asseblief om voorbereid te wees vir enige buite persoon wat u plaas besoek. Dit sluit in u tegniese beampte. Volgens die wet moet almal maskers dra en hulle hande gereeld was. Die veldbeampte sal toesien dat hyself geen besoedeling oordra van plaas na plaas byvoorbeeld mis aan sy skoene nie. Wees asseblief bewus van die feit dat die voorsiening van skeerders en klassers vir die winter skeerseisoen 'n krisis gaan wees. Die kans dat skeerspanne van makelaars/privaat spanne nie beskikbaar gaan wees nie voor September/Oktober (99%) is uiters goed. Dit omrede die sluit van landsgrense. Skakel asseblief betyds met u plaaslike veldbeampte om u skeerbehoefte te bevestig.

Van die makelaars se kant gaan ons masjienspanne opbreek in 2 man spanne en voorkeur gee aan ooie wat geskeer moet word voor die lamseisoen aanbreek. Klassers word nie gewaarborg nie. Ons doen 'n beroep op u om u medeboer behulpsaam te wees en die skeer van nie-ooie uit te stel totdat spanne weer beskikbaar sal wees. Ons is almal in die dieselfde krisis, kom ons help mekaar!

Die wolpryse die afgelope 2 veilings het basies die Randwaarde van die veilings voor die inperking gehandhaaf. Dieselfde neiging kan verwag word by sybokhaar. Die grootste deel van die bokhaar gaan anders as wol, na Europa met Italië as die grootste verbruiker. Alhoewel daar nog geen kontrakte vanaf Europa gekanselleer is nie, is die markneigings nog onbekend omrede al die lande nog steeds ingeperk is. Hopenlik sal ons voor die eerste veiling meer akkurate inligting hê.

The House of Fibre pakhuis maak oop vir ontvangste op 5 Mei. Indien produsente wil inskakel na pakhuis, verkies ons dat u direk die pakhuisbeampte op sy selfoon sal skakel, omrede ontvangs vanaf die huis werksaam sal wees. (Nommers op webwerf) Groete en seën wense uit 'n nog steeds baie stil Port Elizabeth.

Groete, The House of Fibre Bestuurder

Sien die volle verslag Hier