Dear House of Fibre client,

The current turmoil around the Coronavirus left no business unscathed. This situation is unfortunate, but nobodies’ fault. The solution is to adhere to the action taken and to help each other. The following decisions were taken after careful deliberation:

  1. Shearing teams are withdrawn and sent home with immediate effect till the 16th of April 2020. The shearing program will commence after that.
  2. The House of Fibre warehouse in Patterson road will be closed from the 27th of March till the 16th of April. No mohair will be received in this period. The BKB warehouse will also be closed for House of Fibre wool receipts, the same period.
  3. The mohair sale of the 7th of April is postponed to 28 April 2020.
  4. The next mohair sale after that one is on the 12th of May. The intake will close on the 20th of April.
  5. The last mohair sale of this summer selling season is on the 9th of June 2020. The intake will close on the 18th of May. (All this on condition that the lockdown is not extended in South Africa and Europe. SAWAMBA and the Brokers Association will keep farmers informed if conditions change.)
  6. All wool sales are cancelled until the upliftment of the lockdown period.
  7. No field services, including livestock transactions, will be allowed in this lockdown period.
  8. Advance payments on clips can still be negotiated.
  9. All House of Fibre personnel, including field officers and warehouse personnel, will be available on their cell phones during the lockdown period to assist clients.
  10. House of Fibre will advise all farmers to weigh all mohair and wool on the farms that can not be delivered in this lockdown period. If something happens to the mohair and wool, there must be amble prove of what was in the shed on the farm. Please secure the fibre properly.
  11. The RMS (responsible mohair standards) system was officially launched worldwide on 16 March. The promotional action of Mohair South Africa (information meetings) are put on hold because of the lockdown. Personnel from Mohair South Africa will, however, contact mohair farmers to inform them of the latest information. The current CSM value system that was run by Mohair South Africa will come to an end with the last sale in June 2020. From the start of the new selling season in August, RMS will be the only sustainable qualification available. Although not compulsory, The House of Fibre strongly recommends farmers to participate. Contact your field officer to arrange an official to visit the farm as quickly as possible after the lockdown. If farmers already qualified for the RWS (responsible wool standards) system, it is not necessary for a second assessment, the farmer will automatically qualify for RMS.
  12. The BKB trading branches are remaining open during the total lockdown. They also stock new mohair/wool packs with THE HOUSE OF FIBRE logo. Just ask for House of Fibre packs. White nylon bags with just the mohair industry logo on will be available soon in the BKB trading branches.

For any further information please don’t hesitate to contact our field officers in your area/region:
Cassie Carstens | 063 690 6663
Gary Willows | 063 688 8977
Hardie Van der Heever  | 066 056 8761
Johan Botes | 063 688 8973
Johannes De Jager | 063 688 8949
Roche Jongkind | 066 056 9523

Preston Peters, Financial Services | 066 057 1535 / preston.peters@house-of-fibre.co.za
Kind Regards,

The House of Fibre Management

See the full letter Here


Beste HOUSE OF FIBRE kliënt,

Die huidige wanorde en paniek as gevolg van die Coronavirus raak alle besighede negatief, insluitend u besigheid op die plaas. Hierdie situasie is ongelukkig baie sleg vir almal, maar dit is niemand in Suid-Afrika se skuld nie. Die enigste oplossing vir die probleem is om alle pogings wat deur die regering ingestel is na te streef tot in die fynste besonderhede en om mekaar by te staan. Daar is baie goed beraadslaag met alle betrokke partye voordat die volgende besluite geneem is rakende THE HOUSE OF FIBRE.

  1. Alle skeerspanne onder kontrak by House of Fibre word onmiddelik onttrek en huistoe gestuur tot 16 April 2020. Die skeerprogram sal daarna voort gesit word.
  2. Die House of Fibre pakhuis in Patterson Weg 50, sal gesluit wees vanaf 27 Maart 2020 tot 16 April 2020. Geen sybokhaar sal ontvang word gedurende hierdie tydperk nie. Die BKB wolpakhuis in Grahamstad Weg sal ook gesluit wees vir alle House of Fibre wol ontvangstes vanaf ons kliënte vir dieselfde tydperk.
  3. Die sybokhaarveiling van 7 April word voorlopig oorgedra na 28 April 2020.
  4. Die volgende sybokhaarveiling daarna sal gehou word op 12 Mei. Die inname van die veiling sluit op 20 April.
  5. Die laaste veiling van die somer verkoopsseisoen word aangebied op 9 Junie 2020. Die inname van die veiling sal sluit op 18 Mei. Al die sybokhaarveilingsdatums is onderhewig aan toestande soos tans. (Indien enige van die besonderhede verander byvoorbeeld, die “lock down” word in Suid-Afrika, Europa of die Ooste verleng, dan verval die huidige reë Die Sybokhaarkopersvereniging en Makelaarsvereniging sal u onmiddelik van nuwe reëlings in kennis stel.) 
  6. Alle wolveilings is gestop tot na die opheffing van die “lock down” in Suid-Afrika.
  7. Geen velddienste word toegelaat nie, insluitend enige verhandeling van vee deur ‘n veldbeampte gedurende die tydperk van “lock down” nie.
  8. Voorskotte op skeersels gaan voort. Kontak House of Fibre rekenmeester.
  9. Alle House of Fibre personeel sal telefonies beskikbaar wees. (Dit is nie ‘n vakansie nie!)
  10. The House of Fibre beveel baie sterk aan dat alle vesel wat in die tydperk noodgedwonge op die plaas geberg word, geweeg word en agter slot en grendel geberg word. Indien iets met u vesel gedurende die tyd sou gebeur, is dit ten volle verseker, maar dit is net handig om die nodige bewyse te hê.
  11. Die RMS (Responsible Mohair Standards) is amptelik internasionaal op 16 Maart bekend gestel. Die inligting- en promosieveldtog deur Sybokhaar Suid-Afrika is gekortwiek deur die nuutste verwikkelinge. Die inligtingsvergaderings gereël in die produksie gebied moes gekanselleer word as gevolg van die “lock down” Sybokhaar Suid-Afrika se personeel sal egter soveel boere moontlik telefonies skakel met algemene inligting rondom RMS. (Inligting ook op bedryfs webwerwe beskikbaar.) Die huidige somer verkoopsseisoen is die laaste seisoen waar die CSM volhoubaarheidstelsel van Sybokhaar Suid-Afrika geldig is. Vanaf die nuwe verkoopsseisoen wat in Augustus begin, word slegs RMS as ‘n volhoubaarheidstelsel herken. Alhoewel die deelname vrywillig is, beveel The HOUSE of Fibre dit sterk aan dat u moet deelneem. Kontak gerus jou plaaslike veldbeampte, wat sal reël dat ‘n assessor jou kom besoek op die plaas om die proses aan die gang te sit. Indien u alreeds gekwalifiseer het vir RWS (Responsible Wool Standards) is dit nie nodig dat u ‘n tweede keer besoek word nie, u kwalifiseer outomaties vir RMS.
  12. Die BKB handelstakke bly oop tydens die “lock down” periode. The House of Fibre wol/sybokhaarbale is nou beskikbaar. Vra net vir die kassiere by die BKB handelstak daarna. Die wit bokhaarsakke met die sybokhaarbedryfslogo op sal binnekort beskikbaar wees.

Vir enige inligting kontak die veldbeamptes gelys onderaan:
Cassie Carstens | 063 690 6663
Gary Willows | 063 688 8977
Hardie Van der Heever | 066 056 8761
Johan Botes | 063 688 8973
Johannes De Jager | 063 688 8949
Roche Jongkind | 066 056 9523

Preston Peters, finansieledienste | op 066 057 1535 / preston.peters@house-of-fibre.co.za

Groete,

The House of Fibre Bestuurder

Sien die volle verslag Hier